Welkom in Amerika | Dewald Alberts
Afrikaanse ManneMarch 11, 202301:15:0551.61 MB

Welkom in Amerika | Dewald Alberts

Welkom in Amerika!

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos dronk bestuur, sy proses tot in Amerika & stories van die verlede. Dewald deel 'n mooi storie aan die einde en Hugo chat oor sy vakansie in South Carolina , hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Maart se boek vir die maand:
Fees van die ongenooides by PG du Plessis
https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.