Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!
Rudolph Botha | Magalies Potgooi Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Rudolph Botha van die podcast, Magalies Potgooi. Rudolph gee ons die kans om hom uit te vra oor hulle podcast waar hulle gesels oor boeke/films en die doel van die lewe, hy deel ook 'n paar stories van die Australia. Ons ges...
De Wet Kruger Vol.2 | Groot Oom John Tenoor Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band, Groot Oom John Tenoor op die Podcast. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor die nuwe/ou album wat hulle gedrop het, hy deel ook 'n paar stories van die band. Ons gese...
DJ Cloete | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met DJ Cloete van Akademia op die Podcast. DJ gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, veld & Afrikaans. Ons gesels oor sy loopbaan, sy toere na Netherland & Belgium ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met D...
Pieter van den Berg | Podcast Vriende Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Pieter van den Berg. Pieter gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Guitar speel , sy fiets ry, waar hy studeer het, on...
Tydmasjien Avonture | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die tydperk waarheen hulle sou reis as hulle 'n tydmasjien gehad het. Hardy vertel van sy 3 tye en Hugo vertel van sy 3 tye. Ons gesels ook oor 'n paar ander manne in die geskiedenis, hierdie was...