About Ons Podcast

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Ons Span

Hierdie Podcast is beskikbaar agv. die volgende manne

Host & Producer

Hugo Swanepoel

Hugo vind homself in Amerika waar hy bly & werk. Tussen Hardy, Dewald en ander vriende gesels hy oor als politiek, sport en ou skool stories. Vir 'n interessante chat saam vriende praat ons oor dinge wat huidiglik plaasvind in die wêreld.

Geniet hom

Co-Host

Hardy Duvenhage

Hardy vind homself in Kanada waar hy bly & werk op die Olie "Rigs". Ons vind onsself gereeld gesels oor sport, ou skool stories en games. Vir 'n sport intiewe episode, praat ons oor als wat huidiglik plaasvind in die wêreld van sport.

Geniet hom

Co-Host & Writer

Dewald Alberts

Dewald vind homself in Amerika waar hy bly & werk. Ons vind onsself gereeld gesels oor politiek, boeke en geskiedenis. Vir 'n interessante en soms meer "trigger" tiepe episodes praat ons oor dinge wat huidiglik plaasvind in die wêreld. Dewald is ook baie agter die "scene" waar hy ons vrae vir gaste opstel.

Geniet hom