Episodes
Marsmannetjies Vol.1 | Hardy Duvenhage
Marsmannetjies Vol.1 | Hardy Duvenhage Welkom by 'n uitsonderlike gespreksreeks, waar Hugo en Hardy in diepte gesels oor die misterieuse en fasinerende onderwerp van Aliens/UFO's of Marsmannetjies. In hierdie episode deel Hardy sy unieke ervaring en perspektiewe wat hom maak glo in die ...
Video Speletjies Vol.1 | Hardy Duvenhage
Video Speletjies Vol.1 | Hardy Duvenhage Welkom by die eerste volume van "Video Speletjies" met Hugo & Hardy. In hierdie chat duik ons diep in die wêreld van videospeletjies, waar ons, ons passie vir gaming deel. Ons neem 'n nostalgiese reis deur ons kinderjare, beginnende met die bespreking van ons...
Rohan Hiles | Onderhoud
Rohan Hiles | Onderhoud In hierdie boeiende episode, het ons die voorreg om diep in die lewe en loopbaan van Rohan Hilles, 'n vooraanstaande forensiese ouditeur, in te delf. Rohan bied ons 'n "agter die skerms" van sy professionele loopbaan, waar hy ons vertel oor die aanvang ...
Kallie Potas | Die Kallaman Show
Kallie Potas | Die Kallaman Show Kallie Potas, die bekende aanbieder van die gewilde potgooi, "Die Kallaman Show," sluit vandag by Hugo aan vir 'n boeiende en insiggewende gesprek. In hierdie episode bied ons 'n unieke geleentheid aan om dieper in die wêreld van podcasts in te...
Evert Coetzee | Magalies Potgooi
Evert Coetzee | Magalies Potgooi Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Evert Coetzee van die podcast, Magalies Potgooi. Evert gee ons die kans om hom uit te vra oor sy verlede, draf/fietsry ens . Ons gesels oor sy verhuising na Belgium, hoekom hy die besluit gemaak het en hoe hy sy vrou ...
Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage
Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage BOKKE, BOKKE, BOKKE!!! Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die RUGBY Wêreldbeker 2023 se FINAL, daar is net een woord BOKKE . Hardy vertel sy oomblikke deur die game, Hugo chat oor die quaters/semi en final & nog meer stories en ons g...
KevBoii | Onderhoud
KevBoii | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Kevin Smit ook bekend as KevBoii ’n Afrikaanse musiek kunstenaar van Suid-Afrika. Kev gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe musiek treffers soos "Katools", "Kamp saam Vriende" & "Stellenpotch". Ons gesels oor waar hy groot gewor...
Hannes Eloff | Zondagkraal
Hannes Eloff | ZondagkraalWat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Hannes Eloff van Zondagkraal ’n Afrikaanse musiek band van Suid-Afrika. Hannes gee ons die kans om hom uit te vra oor holle nuwe musiek as ook sy rol by Zondagkraal. Ons gesels oor waar hy groot geword het, sy begin tot musiek, ons...
Andre Ferreria | Podcast Vriende
Andre Ferreria | Podcast Vriende Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Andre Ferreria op die podcast. Andre gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe hier in Amerika, ons gesels ook oor sy besigheid, All Roof USA, hy deel ook 'n paar stories van sy groot word in Connecticut. Hierdie was no...

Hugo Swanepoel
- 118 episodes

Hardy Duvenhage
- 46 episodes

Dewald Alberts
- 27 episodes

Christo Barnard
- 5 episodes

Nico Myburg
- 3 episodes

Marcus Alberts
- 3 episodes

William Adendorff
- 3 episodes

Erika Greyling
- 2 episodes

De Wet Kruger
- 2 episodes

Magalies Potgooi
- 2 episodes

Stephan Buys
- 1 episode

HP Swart
- 1 episode

Etienne van Zyl
- 1 episode

Churchil Naudé
- 1 episode

Riku Lätti
- 1 episode

Rudi Wilcocks
- 1 episode

Adrian Alberts
- 1 episode

Francois Boyce
- 1 episode

Marchall Mocke
- 1 episode

Anrich Herbst
- 1 episode

Gert Rautenbach
- 1 episode

Podkaktus
- 1 episode

Charles Smith
- 1 episode

Stefan Jansen
- 1 episode

Adriaan Myburgh
- 1 episode

Rohan Davis
- 1 episode

Tian Zietsman
- 1 episode

Anton Coetzer
- 1 episode

Anrich van der Merwe
- 1 episode

Brandon Solz
- 1 episode

Dr. Danie Langner
- 1 episode

Martin Schwella
- 1 episode

Hello Vriendin Podcast
- 1 episode

Riaan Cruywagen
- 1 episode

Pieter van den Berg
- 1 episode

Andre Ferreria
- 1 episode

Zondagkraal
- 1 episode

DJ Cloete
- 1 episode

Kevboii
- 1 episode

Die Kallaman Show
- 1 episode

Rohan Hiles
- 1 episode

Rogan Read
- 0 episodes