Dewald Alberts

Dewald Alberts

Co-Host & Writer - AFRMNE
Related Episodes
Video Speletjies Vol.3 | Dewald Alberts
February 11, 2024x
130
01:06:1261.27 MB

Video Speletjies Vol.3 | Dewald Alberts

Videospeletjies Vol.3 | Dewald Alberts In die derde uitgawe van "Video Speletjies", verwelkom ons 'n vars perspektief saam met Dewald. Hierdie episode duik in die oorsprong en ontwikkeling van ons passie vir videospeletjies. Dewald open die gesprek op sy eerste ervarings met g...

Die Donker Internet se Ganse | Dewald Alberts
January 21, 2024x
127
00:58:31107.17 MB

Die Donker Internet se Ganse | Dewald Alberts

Die Donker Internet se Ganse | Dewald Alberts In hierdie Episode van Die Donker Internet se Ganse, neem Dewald, ons op 'n reis na die meer geheimsinnige en dikwels versteekte hoeke van die internet. Saam met Hugo, duik hulle diep in die wêreld van internet hackers, die ontasbare en onheilsp...

Welkom 2024 | Dewald Alberts
December 31, 2023x
124
01:06:06121.05 MB

Welkom 2024 | Dewald Alberts

Welkom 2024 | Dewald Alberts Welkom by ons nuutste episode waar Hugo en Dewald die aankoms van 2024 bespreek. Hulle verwonder hulle oor hoe vinnig die afgelope jaar verbygevlieg het, en reflekteer op die hoogtepunte en lesse van 2023. In hierdie epiosde fokus hulle ook op aspirasies en doelwitt...

2 Jaar Herdenking | Dewald Alberts
October 01, 2023x
41
00:59:15108.5 MB

2 Jaar Herdenking | Dewald Alberts

2 Jaar Herdenking | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo & Dewald oor hulle podcast se 2 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy nuwe supplements ons gesels ook oor ou films en tye van Brandfort. Hierdie was 'n great chat!Dankie aan Almal wat saam ons luister! Geniet ...

100ste Episode | Dewald Alberts
August 06, 2023x
33
01:08:17125.04 MB

100ste Episode | Dewald Alberts

100ste Episode | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor die 100ste episode op die Podcast. Hugo doen iets heeltemal anders en lees 'n kort storie voor, ons gesels daaroor op die einde van ons podcast. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons l...

Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts
May 28, 202300:58:5840.53 MB

Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts

Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gewere, veiligheid met hulle & stories van die verlede. Dewald vertel ons hoekom hy dink veiligheid is belangrik en Hugo chat oor sy hoe die wete tussen Iowa & New Yo...

Finansiële uur | Adrian Alberts
April 16, 202300:57:5039.76 MB

Finansiële uur | Adrian Alberts

Finansiële uur | Adrian Alberts Hierdie een was awesome! Vandag gesels Hugo , Dewald en ons spesiale gas Adrian oor 'n paar dinge in die "Trading" wêreld, finansies en baie meer. In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics in die mark rond en kry die geleentheid om Adri...

Welkom in Amerika | Dewald Alberts
March 11, 202301:15:0551.61 MB

Welkom in Amerika | Dewald Alberts

Welkom in Amerika! Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos dronk bestuur, sy proses tot in Amerika & stories van die verlede. Dewald deel 'n mooi storie aan die einde en Hugo chat oor sy vakansie in South Carolina , hierdie was 'n algemene great...

WWII Samesweringsteorieë
January 22, 202301:40:3869.15 MB

WWII Samesweringsteorieë

Hierdie is 'n lang een! Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor 'n paar samesweringsteorieë van Wêreld Oorlog 2. Ons elkeen kry 'n kans om oor hulle eie teorieë te gesels . In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende teorieë, van Hitler tot Yamashita & Roos...

Kersfees Vol. 2 | Dewald Alberts
December 25, 202200:59:3340.93 MB

Kersfees Vol. 2 | Dewald Alberts

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos Ye se nuwe trends, Hierdie is ons Kersfees Special. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor Kersfees, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam...