Vark Tjop, Wors & Hart
Afrikaanse ManneJanuary 16, 2022x
3
01:05:2144.91 MB

Vark Tjop, Wors & Hart

Vergeet wat jy weet van enige iets in die mediese veld, vandag gesels ek en Hardy oor als wat vark harte benodig en gee ons kak opinie. Ons chat oor kak memories van die verlede, raak moerse diep. Ons praat oor ook wat 'n skool of leier suksesvol maak.

Join Afrikaanse Manne, my Currie Cup Premier Division league on Superbru! You can find my pool here:
https://www.superbru.com/curriecup/?p=12421007
or by downloading the Superbru app and searching for the pool with code:
sodstuna

Man met die Vark Hart:
Artikel 1.
https://amp.cnn.com/cnn/2022/01/15/opinions/pig-heart-transplant-big-deal-reiner/index.html
Artikel 2.
https://www.nature.com/articles/d41586-022-00111-9

Januarie se boek vir die maand:

Greenlights - Book by Matthew McConaughey
https://greenlights.com

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd


www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.